Ons Benadering:
Rekeningkunde kan gesien word as die eerste stap na ‘n groeistrategie wat jou in staat sal stel om jou besigheid uit te brei. By H A J Lombard & Kie kan ons u uitstekende diens van uitstaande gehalte, deurlopende verbetering, lojaliteit sowel as doeltreffende en effektiewe diens lewer.
Ons Fokus Areas en Kundigheid:
– Boekhou funksies
– Voorbereiding van maandelikse bestuursrekeninge
– Voorbereiding, voltooiing en indiening van BTW-opgawes
– Opstel van finansiële jaarstate
– Algemene rekeningkundige/boekhou bystand