Betaalstaat Administrasie

Ons Benadering:

H A J Lombard & Kie Payroll Services bied ‘n totale betaalstaat oplossing aan ons kliënte. Ons maak gebruik van die mees betroubare sagtewarepakkette om die akkuraatheid en betroubaarheid van die berekeninge soos uitgevoer deur ons personeel te verseker.

Ons Fokus Areas en Kundigheid:

– Voltooi betaalstaatverwerking, betaalstrokies en vergoedingslys
– Berekening van WVF, LBS en SDL en maandelikse opgawes voorberei, voltooi en ingedien
– Vergoedingskommissaris-opgawes (OID) voorberei, voltooi en ingedien
– Voorbereiding en indiening van tweejaarlikse EMP501-versoening (EasyFile)
– Statutêre betalings
– Kommunikasie met derde partye (bv. SAID)
– Voorbereiding van IRP5 en IT3 sertifikate

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *