[ Tuisblad ]
[ Vennote ]
[ Dienste ]
[ Geskiedenis ]
[ Kontak ons ]
[ English ]
HAJ Lombard en Kie bestaan onder die huidige naam en styl sedert 1 Julie 1979.

Die huidige vennote is Mnr. MJP Dwyer, wie sedert 1 Mei 1962 die beroep beoefen, en Mnr. RA Koegelenberg, wie sedert 3 Augustus 1964 in die beroep staan.  Mnr. EP de Jongh het op 1 Oktober 1990 by die firma aangesluit. Nadat hy st Nasionale Diploma in Rekeningkunde verwerf en sy klerkskap voltooi het, is hy in 1995 as vennoot tot die firma toegelaat.

Huidiglik bestaan die firma uit bogenoemde 3 vennote wat bygestaan word deur 2 gekwalifiseerde dames wat toegelaat is as volwaardige lede van SAIPA.  'n Paar ander personeellede maak van HAJ Lombard en Kie 'n gedugte en professionele span.